Angelique se 6de vlog: "Ek's jammer oor jou trane ..."
Die Afrikaanse aktrise Angelique Gerber Potgieter se eersteling, Jacques Jr., het behoorlik haar hart gesteel. Kyk Woensdae om 20:30 op VIA (kanaal 147) vir "Angelique en Jr" om dié tweetjies in aksie te sien.